Tour Botswana 2018

Our informal clubhouse for Jabiru Enthusiasts.

Moderator: Moderators

  • Advertisement

User avatar
pietmeyer
Frequent AvComer
Posts: 882
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:37 am
Closest Airfield: FAWB
Location: Centurion Pretoria

Re: Tour Botswana 2018

Unread postby pietmeyer » Sun Apr 29, 2018 1:11 pm

Will also be at the Bost show. Can't wait.
ZU-DUU Jabi J400 (FAWB)
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1296
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools

Re: Tour Botswana 2018

Unread postby Willie » Mon May 14, 2018 7:19 pm

Ons sal ongelukkig moet kanseleer en ontrek. Die volgende persoon op die waglys is dus welkom om ons plek te neem en die deposito aan ons te betaal. Skakel my op 0835805703 vir bankbesonderhede.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
PPT Tecnam P2002 JF
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
BigglesSA
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4255
Joined: Sat May 03, 2008 4:09 pm

Re: Tour Botswana 2018

Unread postby BigglesSA » Mon May 14, 2018 9:28 pm

Willie ek dink dis 'n non refundable deposit. Die idee is om mense te kry om te "commit". :wink: Reelings moet getref word wat op getalle gebaseer word. So as jy uit trek kan dot die tes van die groep ook raak, dus die deposito.

Ek wik en weeg nog of ek sal kan gaan. Ek wens ek kan gaan. Wense nie altyd moontlik nie nê! :wink:
Groetnis
Francois Gouws

The sky is not the limit, the wallet is..... :lol:
Vans RV10 99% complete 60% to go :?
Count down started =D>
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1296
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools

Re: Tour Botswana 2018

Unread postby Willie » Tue May 15, 2018 6:33 am

BigglesSA wrote:Willie ek dink dis 'n non refundable deposit. Die idee is om mense te kry om te "commit". :wink: Reelings moet getref word wat op getalle gebaseer word. So as jy uit trek kan dot die tes van die groep ook raak, dus die deposito.

Ek wik en weeg nog of ek sal kan gaan. Ek wens ek kan gaan. Wense nie altyd moontlik nie nê! :wink:

Biggles SA
Gelukkig is jy verkeerd want verlede jaar het ek self iemand anders se plek oorgeneem, wat nie kon gaan nie, en aan hom uitbetaal. :D
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
PPT Tecnam P2002 JF
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
BigglesSA
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4255
Joined: Sat May 03, 2008 4:09 pm

Re: Tour Botswana 2018

Unread postby BigglesSA » Tue May 15, 2018 7:42 am

O ok....
Groetnis
Francois Gouws

The sky is not the limit, the wallet is..... :lol:
Vans RV10 99% complete 60% to go :?
Count down started =D>
User avatar
antonvalks
Stall training
Posts: 328
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm

Re: Tour Botswana 2018

Unread postby antonvalks » Tue May 22, 2018 2:23 pm

Ek dink die antwoord lê in die kry van iemand om Willie se plek oor te neem. Dan, uit die aard van die saak, sal so iemand Willie vergoed vir die deposito. As niemand gekry kan word nie, is ek bevrees kan daar skade wees vir Willie. Ek is verstom dat niemand nog gereageer het nie. 8-[
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1296
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools

Re: Tour Botswana 2018

Unread postby Willie » Tue May 22, 2018 8:20 pm

Ek gaan maar hulp kry om my vliegtuig se papierwerk in orde te kry dan gaan ons saam. :idea:
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
PPT Tecnam P2002 JF
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
antonvalks
Stall training
Posts: 328
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm

Re: Tour Botswana 2018

Unread postby antonvalks » Tue May 22, 2018 10:37 pm

Willie wrote:Ek gaan maar hulp kry om my vliegtuig se papierwerk in orde te kry dan gaan ons saam. :idea:


=D> =D>
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
Marius Schrenk
8000 Tousand
8000 Tousand
Posts: 8831
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.

Re: Tour Botswana 2018

Unread postby Marius Schrenk » Wed May 23, 2018 4:06 pm

Willie wrote:Ek gaan maar hulp kry om my vliegtuig se papierwerk in orde te kry dan gaan ons saam. :idea:

:? Iewers is daai hangar moet iets wees wat se "papiere" reg is ?....Jy sal moet gou wees om nog betyds jou AFT in Botswana oor te doen en "over flight clearance " te reel....moenie alleen voel nie ek is ook n agteros. :oops:
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.



Return to “Jabiru Club of South Africa”

Who is online

Users browsing this forum: CommonCrawl [Bot] and 0 guests