Interlink FAWB - FACT, FADN

Aviation chatter - For ALL Pilots and Aviation Enthusiasts

Moderator: Moderators

User avatar
nevilledp
Frequent AvComer
Posts: 656
Joined: Tue Oct 10, 2006 4:06 pm
Location: In the sky - or on the ground looking up at the sky ... :-)

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by nevilledp » Thu Nov 12, 2009 4:47 am

Beeld article ... sorry only have Afrikaans version

http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrik ... ag_nog_nie
Erika Gibson

11/11/2009

Die Burgerlugvaartowerheid (BLO) het vir eers ’n stokkie voor lugdiensvlugte tussen die Wonderboom-lughawe, Kaapstad en Durban gesteek omdat die operateur nie die nodige magtigingsertifikaat het nie.

Nou word die vliegtuie versien en oor die operateursertifikaat onderhandel voordat die diens glo later vandeesmaand wel begin.

Die vlugte sou op 31 Oktober begin, maar die begindatum is later tot 20 November uitgestel.

Mnr. Anton Richman, hoofbestuurder van operasionele lugvaartveiligheid by die BLO, het gister gesê Interlink Airlines, wat die tender gekry het om die diens te bedryf, het nie ’n lugoperasiesertifikaat om geskeduleerde of nie-geskeduleerde operasies van Wonderboom te bedryf nie.

Om dié sertifikaat te kry, moes Interlink sy operasies se spesifikasies aan die BLO voorlê. “Dié spesifikasies is laat ingedien en die operateur het die owerheid nie oortuig dat die vliegtuie wat hy wil gebruik, gekombineer met die lughawe se beperkings, haalbaar is nie,” het Richman gesê.

Dit het ook nie aan die Burgerlugvaartregulasies en tegniese standaarde voldoen nie. “Slegs wanneer die vereistes behoorlik gevestig en beoordeel is, sal ’n sertifikaat uitgereik word.”

Die lugdiens het al vroeër bevestig dat “honderde” mense navraag en besprekings gedoen het. Besprekings vir vlugte in Desember kan ook al aanlyn gedoen en betaal word al is die diens se vliegtuie tans nog “onder versiening”.

Mnr. Subesh Pillay, voormalige Tshwane-burgemeesterslid vir openbare werke en infrastruktuurontwikkeling, het gesê die kontrak is toegeken op grond van bepaalde vliegtuie wat gebruik sou word.

Kort voordat die diens sou begin, het Interlink die soorte vliegtuie verander en dit was vir die BLO onaanvaarbaar.

Sover vasgestel kon word, sou Interlink BAE-146-vliegtuie gebruik, maar dié was skielik nie meer beskikbaar nie en Interlink wou toe glo sy eie Boeing 737-200’s gebruik.

Die aanloopbaan by Wonderboom is nie lank genoeg sodat dié Boeings met ’n vol vrag passasiers en brandstof Kaapstad toe kan opstyg nie.

Die Boeings se geraasvlak is ook hoër as die toegelate vlak by Wonderboom.

Volgens Richman is die BLO “byna daagliks” in verbinding met Interlink om die kwessie so gou moontlik uit te stryk.

Hy het gesê die lugdienslisensieraad, wat afsonderlik van die BLO onder leiding van die departement van vervoer funksioneer, het Interlink se lisensie as operateur uitgereik.

Dit is dié raad wat teen die lugdiens moet optree weens die feit dat vliegkaartjies verkoop word vir ’n diens wat nog nie bestaan nie.

Mnr. Neil Baines, wat Interlink se bemarking behartig, het gesê al die mense wat vir vlugte betaal het wat nog nie plaasgevind het betaal het, is vergoed of op vlugte van ander lugdienste geplaas.

Hy voorsien die probleme met die BLO sal “binne ’n dag of twee” uitgestryk wees.

Volgens hom het die eienaar van die BAE-146’e wat hulle gaan gebruik die vliegtuie laat van die vorige gebruiker af teruggekry. Die vliegtuie moet ook eers ’n behoorlike versiening ondergaan voordat dit by Wonderboom gebruik gaan word.

Volgens hom het die BLO “op die laaste nippertjie” op 29 Oktober ingegryp om die diens eers te keer.

“Ons het geen inligting oor mense wat ongelukkig is met die vertraging nie.”

- Beeld
User avatar
nevilledp
Frequent AvComer
Posts: 656
Joined: Tue Oct 10, 2006 4:06 pm
Location: In the sky - or on the ground looking up at the sky ... :-)

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by nevilledp » Thu Nov 12, 2009 4:49 am

Article on Legalbrief website

http://www.legalbrief.co.za/article.php ... 1083804561
The Civil Aviation Authority put airline services to Cape Town and Durban from the Wonderboom airport in Pretoria on hold yesterday because the operator does not have authorisation to conduct the services.

According to a Beeld report, Interlink Airways was expected to begin operation on 31 October, but its aircraft are still being serviced and negotiations about an operator's licence are still in progress. CAA chief manager for operational aviation safety, Anton Richman, said Interlink Airlines wanted to use Boeing 737-200s on the routes, but the runway at Wonderboom is not long enough to allow these aircraft to take off with a full load of passengers and enough fuel to fly to Cape Town. Interlink spokesperson Neil Baines said all the people who paid for flights have been compensated or placed on alternative flights. He added the issues with the CAA would be sorted out 'within a day or two'.
User avatar
nevilledp
Frequent AvComer
Posts: 656
Joined: Tue Oct 10, 2006 4:06 pm
Location: In the sky - or on the ground looking up at the sky ... :-)

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by nevilledp » Fri Nov 13, 2009 10:03 pm

From the Interlink Airlines FACEBOOK group
Delay in launch of flights from Wonderboom
Share
Today at 8:17am
Interlink Airlines has, unfortunately, received some bad press recently regarding the delay in start up of services from Tshwane/Pretoria Wonderboom Airport. Interlink plans to use 2 x British Aerospace Bae 146 aircraft from Wonderboom. These aircraft have excellent Short Take Off Landing capabilities and are ideally suited to operations from airports like Wonderboom.

Due to a delay in delivery of these aircraft, Interlink plans to use its own Boeing 737 aircraft as a temporary measure. Interlink is fully aware that these aircraft will have to be weight restricted on longer routes such as Cape Town due to the length of the runway at Wonderboom. As this is a new service and routes like these have never been operated from Wonderboom, there is no existing data to set a precedent.

At the last minute, the Civil Aviation Authority requested further figures and performance graphs from the airline prior to it finalizing the operating licence. These requests relate only to the maximum permitted take off weights for the Boeing 737 aircraft. This caused the delay in launch.

Interlink has supplied the CAA with all the necessary information and once the final figures have been agreed on, we will be able to launch the scheduled services. Launch date is currently 20 Nov 09.
User avatar
Cigar
Flaps set for Take off
Posts: 98
Joined: Mon Aug 22, 2005 9:10 pm

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by Cigar » Thu Nov 19, 2009 9:47 pm

PRESS RELEASE: WEDNESDAY 18 NOVEMBER 2009 : 15h25

FOR: IMMEDIATE RELEASE

BY: INTERLINK AIRLINES

Interlink Airlines is pleased to announce that, after a lengthy consultative process, consensus regarding the operation of scheduled flight services from Tshwane/Pretoria (Wonderboom Airport) has been reached. After supplying the necessary performance figures to the Civil Aviation Authority (CAA), the CAA subsequently requested verification of the supplied Data by an independent party with the appropriate signatures of the performance engineer(s). The relevant Data was, in fact, verified and signed off by a third party performance engineer on Wednesday 18 November 2009 and submitted to the CAA. The relevant operations specifications (OP SPECS) were modified this morning (Wed 18 Nov 09) and is expected to be available for collection by Interlink by tomorrow morning as conveyed by the CAA’s representative.

We are therefore pleased to announce that we expect scheduled flight services from Tshwane/Pretoria (Wonderboom Airport) to commence on Friday 20 Nov 09 as previously indicated by Interlink Airlines. However, due to consensus only being reached recently, we are therefore planning on introducing the Cape Town service first followed by the Durban service 7 to 10 days later. As passenger bookings on the Durban route are minimal during this period, a minimal number of customers will be inconvenienced and we will ensure that they are either re-routed or refunded in full as well as receiving a complimentary ticket on a future service.

Interlink Airlines would like to apologize to its passengers for any inconvenience caused. We expect that passengers understand that safety is at all times a priority at Interlink Airlines. We are confident that the service from Wonderboom will be a superior one. Since this is a pioneering route, initial challenges and complications do arise. We certainly see ourselves as the pioneers of this air route. Pioneers are always at the cutting edge. We thank our customers for their patience, loyalty and messages of support and we look forward to enjoying their support on this wonderful service.

We take this opportunity to thank the CAA and all the role players for their valuable input in resolving this matter.
Source: http://www.flyafrica.info/forums/showth ... 121&page=3
User avatar
thelsa
Frequent AvComer
Posts: 929
Joined: Thu Feb 08, 2007 3:47 pm
Location: Pretoria

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by thelsa » Fri Nov 20, 2009 7:03 am

Article in Beeld this morning (2009-11-20) and still no defenitive answer


Tshwane: Vlugte dalk van die baan

Daar’s ’n lughawe, vliegtuie en ’n aanloopbaan, maar baie Pretorianers is bekommerd hulle sal moontlik nie hul vakansievlugte op die Wonderboom-lughawe kan haal nie.
Mense in en om Pretoria en selfs so ver as Limpopo wat vakansievlugte op die Wonderboom-lughawe buite Pretoria moet haal, hou tans asem op om te sien of hul vakansieplanne bewaarheid gaan word.

“ ’n Mens weet nie wat aangaan nie.

Ek wil my vliegkaartjies vir Desember eintlik maar kanselleer,” het ’n vrou van Limpopo aan Tshwane-Beeld gesê nadat ’n deurmekaarspul by dié lughawe verlede week aan die lig gekom het.

Beeld het verlede week berig die Burgerlugvaartowerheid (BLO) het vir eers ’n stokkie gesteek voor lugdiensvlugte tussen die Wonderboom-lughawe en Kaapstad en Durban.

Interlink Airlines, die operateur wat die tender gekry het om die diens te bedryf, het nie die nodige bedryfsertifikaat in sy besit om geskeduleerde of nie-geskeduleerde vlugte van die Wonderboom-lughawe af te bedryf nie.

Om dié sertifikaat te kry moes Interlink bedryfsbesonderhede aan die BLO voorlê.

“Dié besonderhede is laat ingedien en die operateur het die owerheid nie oortuig dat die vliegtuie wat hy wil gebruik, in die lig van die die lughawe se beperkings, haalbaar is nie,” het Anton Richman van die BLO verlede week aan Beeld gesê.

Die kontrak is aan Interlink toegeken vir bepaalde vliegtuie wat gebruik sou word.

Kort voordat die diens sou begin het, het Interlink egter die soorte vliegtuie verander en dit was vir die BLO onaanvaarbaar.

Sover vasgestel kon word, sou Interlink BAE-146-vliegtuie gebruik het, maar dié was skielik nie meer beskikbaar nie.

Interlink wou toe glo sy eie Boeing 737-200’s gebruik.

Die aanloopbaan by Wonderboom is egter nie lank genoeg vir dié Boeings om met ’n vol vrag passasiers en brandstof op te styg nie.

Die Boeings se geraasvlakke is ook hoër as die toegelate vlak by Wonderboom.

Dit het meegebring dat die aanvangsdatum van die vlugte – 31 Oktober vanjaar – tot Vrydag uitgestel is.

Met Tshwane-Beeld se druktyd gister, was mense wat vliegkaartjies na Kaapstad en Durban by Interlink gekoop het, egter steeds in die duister of dié vlugte vandeesweek by Wonderboom gaan plaasvind.

Neil Baines, wat die bemarking van Interlink behartig, het kaartjiehouers verlede week gerusgestel dat die onderhandelings met die BLO binne ’n dag of twee vrugte sal afwerp, maar dis met druktyd nie amptelik bevestig dat die probleme uitgestryk is en vlugte sal voortgaan nie.

“Dit maak ’n mens regtig ongelukkig as jy dink dat hul webwerf en besprekingstelsel vroeër so seepglad gewerk het en nou’s daar nie vlugte nie,” het die vrou gesê.

’n Pretoriase vrou wat vir ’n werknemer ’n retoerkaartjie gekoop het, het gesê sy het steeds hoop.

Baines het haar verseker die probleme sal teen Desember uitgestryk wees.

Indien nie, sal sy haar geld terugkry.

“Die probleem is net dat ’n mens dan waarskynlik nie meer by ander lugdienste spesiale aanbiedings sal kry om bekostigbaar te kan vlieg nie.

“En ons het juis Wonderboom gekies omdat dit goedkoop en gerieflik naby is.”
User avatar
Burner
Tree Tousand
Tree Tousand
Posts: 3724
Joined: Mon Jan 30, 2006 2:21 pm
Closest Airfield: LIMB

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by Burner » Fri Nov 20, 2009 9:28 pm

Seems like the first flight ID 101 from Wonderboom to CT happened tonight. Only 34 pax allowed on the 732 out of the boom though. Doubt they'll even have broken even for the flight!!
"When once you have tasted flight, you will forever walk the earth with your eyes turned skyward, for there you have been, and there you will always long to return"
User avatar
flashfly
Hee Hee I'm Flying
Posts: 253
Joined: Thu Aug 23, 2007 6:10 pm
Location: Pretoria

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by flashfly » Fri Nov 20, 2009 9:35 pm

Was at the boom. 737-200 landed at about 16:40 and then took off about 18:40. Not sure how many pax boarded.
If you let something bother you, IT WILL BOTHER YOU!!!
grjplanes
Frequent AvComer
Posts: 797
Joined: Mon Aug 31, 2009 2:17 pm

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by grjplanes » Sat Nov 21, 2009 11:17 am

Only allowed 34 pax...they'll probably reach that amount easily for every flight then, so if I were them I'd increase the fares just a little bit, at least to make some money of it...while waiting for better aircraft. That's just from PRY to CPT, what about other way around, they'll probably be allowed more pax from CPT to PRY?
If only 34 pax to CPT, then I guess even DUR wouldn't be allowed full, maybe around 80pax?
B748

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by B748 » Tue Nov 24, 2009 9:33 am

http://www.facebook.com/topic.php?uid=1 ... opic=10413

Here is a link to the Interlink support group on facebook. According to this they are allowed 74pax to Cape Town, and 94 to Durban. Last night while walking through security at Wonderboom, I only noticed three pax waiting for the departing flight.
markallison
Take off Clearance
Posts: 143
Joined: Fri Aug 14, 2009 12:21 pm

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by markallison » Tue Nov 24, 2009 5:11 pm

I landed behind one of their flights on Sunday, pilot (after a few corections) reported 8 crew, 16 pax.
Mark Allison
RV-7A
User avatar
Cigar
Flaps set for Take off
Posts: 98
Joined: Mon Aug 22, 2005 9:10 pm

Re: Interlink FAWB - FACT, FADN

Unread post by Cigar » Wed Nov 25, 2009 11:55 pm

Interlink se vlugte van Wonderboom-lughawe na Kaapstad reeds gewild
2009-11-25 02:36
Cobus Claasen

Interlink Airlines se eerste kommersiële vlugte van die Wonderboom-lughawe na Kaapstad is reeds gewild onder Pretorianers.

Dié operateur het gister gesê die daaglikse vlugte na Kaapstad het tot dusver ’n 80%-besprekingsyfer.

Interlink se debuutvlug het Vrydag van dié lughawe vertrek nadat hy vroeër ’n tender van die Tshwane-metroraad gekry het om die diens te lewer.

Die eerste vlugte sou reeds einde verlede maand plaasgevind het, maar die Burgerlugvaartowerheid (BLO) het dit tydelik laat uitstel toe dit aan die lig gekom het Interlink het nie ’n lugbedryfsertifikaat om geskeduleerde of nie-geskeduleerde vlugte van Wonderboom te bedryf nie.

Interlink het die spesifikasies (van die Wonderboom-vlugte) laat by die BLO ingedien en dit het nie aan die burgerlugvaartregulasies en tegniese standaarde voldoen nie.

Interlink het verlede week die BLO se ja-woord gekry om met die diens te begin.

Mnr. Neil Baines, wat Interlink se bemarking behartig, het gister gesê daar is tans ’n gemiddelde van twee vlugte per dag.

“Nie al die vlugte is volbespreek nie en ons het al ’n vlug of twee gekombineer. Sommige vlugte is gewilder as ander, maar in die algemeen lyk die belangstelling baie goed.”

Interlink gebruik twee Boeing 737-200’s vir die vlugte, het hy gesê.

Interlink beplan om teen 11 Desember met vlugte na Durban te begin. “Die tydsberekening is goed met die vakansiespitstyd wat op ons is.”

Baines het gesê die BLO se ingryping was nie veel van ’n struikelblok nie. “Interlink het nie ’n verlies gely nie omdat daar geen vlugte was nie.”

Die diens sal volgens Baines teen Maart na Polokwane en die Krugerwildtuin uitgebrei word. Vlugte na George en Port Elizabeth sal later volg.

- Beeld
Source: http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrik ... eds_gewild
ockie
Aircraft in Hangar
Posts: 13
Joined: Sat Jun 07, 2014 12:07 pm
Closest Airfield: Lanseria
Location: Johannesburg

Wonderboom to be privatized (UPDATE)

Unread post by ockie » Sat Jun 07, 2014 12:27 pm

Pretoria - Wonderbroom National Airport will be put up for sale after an investigation found that the private sector would obtain funding required to develop the facility far better than the current owner, City of Tshwane.

In addition, a process has been initiated to engage with interested airlines to introduce scheduled flights at the airport
http://www.iol.co.za/business/compan...port-1.1699311

Return to “General Aviation Chatter”