National Lockdown

Radio Controlled and static aviation scale models. Including Nitro, Electric, Free flight, Control line and Gliders. All disciplines welcome.

Moderator: Moderators

nic weskus
Frequent AvComer
Posts: 612
Joined: Thu Aug 01, 2013 7:49 pm
Closest Airfield: st Helena bay
Location: St Helena bay, West Coast
Has liked: 11 times
Been liked: 11 times

Re: National Lockdown

Unread post by nic weskus » Wed Mar 25, 2020 4:38 pm

Wie???

Horst.
Matilda was haar naam.
Sy was 'n Pikkegaans.

Sy het gebyt.

:lol:

By the way,
Hoe het dit by ons eiland gegaan my vriend?
Jou float ok gewees?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ĹEALDADE
dries01
Rolling
Posts: 167
Joined: Mon Apr 10, 2017 9:09 pm
Closest Airfield: Bella bella
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: National Lockdown

Unread post by dries01 » Thu Mar 26, 2020 12:07 pm

Ja dis n lelike ding die jy kan nie eers n Dokter sien as jy siek is nie. Ek moes gister die onkoloog sien het prostaat kanker opgetel en moet gaan vir Brachy inplants. Maar hulle wil my uit Gauteng uit jaag met my hoes [-( [-(
Oud word is moeiik jy moet sterk wees :lol:
nic weskus
Frequent AvComer
Posts: 612
Joined: Thu Aug 01, 2013 7:49 pm
Closest Airfield: st Helena bay
Location: St Helena bay, West Coast
Has liked: 11 times
Been liked: 11 times

Re: National Lockdown

Unread post by nic weskus » Thu Mar 26, 2020 2:08 pm

Dries.

Jy is welkom hier by my.
Kom kyk walvisse.

Dis nie lekker om dit te hoor nie.
Vanuit my hart.
Sterkte daarmee.
Skop sy gat.

En dribbel die dokter sommer ook in die hospitaal se gange af net vir die lekkerte.

En as hy vinniger as jy is gee sommer 'n klomp hoesies.

Dan check jy hoe vinnig hul kan raak.

Soos Mannetjies se drie daai dag.
Dit was mooi.

Mens mag net nooit opgee nie.

Wat is, is.
Wat was, was.
ĹEALDADE
dries01
Rolling
Posts: 167
Joined: Mon Apr 10, 2017 9:09 pm
Closest Airfield: Bella bella
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: National Lockdown

Unread post by dries01 » Thu Mar 26, 2020 2:48 pm

Nee Nic dis ook nie n hy nie is n sy. En as ek nou reg is moet ek gaan vir screening so al of ek gesteel het. Ja dit sal lekker wees tussen die groot visse :wink:
nic weskus
Frequent AvComer
Posts: 612
Joined: Thu Aug 01, 2013 7:49 pm
Closest Airfield: st Helena bay
Location: St Helena bay, West Coast
Has liked: 11 times
Been liked: 11 times

Re: National Lockdown

Unread post by nic weskus » Thu Mar 26, 2020 3:25 pm

Hi Driesman.

Ek sal ook like as jy eendag kan kom kuier.
Hulle is so statig en rustig.
Werklik mooi.

Ok.
Oor jou vroulike dokter dan:
Try haar byt.
Vinnige klomp klein byte.
En hoes daarna.

Want sy gaan definitief jou teen jou oor connect binne die eerste paar sekondes.

Ek hoop net dat sy nie ook op Avcom is nie, anders moet ek ook getoets word.

Of 'n screen kry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ĹEALDADE
nic weskus
Frequent AvComer
Posts: 612
Joined: Thu Aug 01, 2013 7:49 pm
Closest Airfield: st Helena bay
Location: St Helena bay, West Coast
Has liked: 11 times
Been liked: 11 times

Re: National Lockdown

Unread post by nic weskus » Thu Mar 26, 2020 6:23 pm

:lol: :lol: :lol:

As iemand nie wil luister nie gaan eerder na 'n ander post toe en hou jul komentaar vir julself.

Want dan kên jy dit nie.
Ek wêns dit aan niemand toe nie.

Danie
dankie dat jy my van hul expirementele drugs afgekry het by the way. Jy kên jou job.
Hul maak mens sieker.Jy kên suiwer quinine inspuitings by the way.


Dit was my experience.
My selebrale malaria daar gekry.
4 keer.
Want daai vroumens muskiet hou net nie op byt nie.

Ek het hom nou weer want hy kom kuier elke jaar. En ek fight hom met alles is my vermoë.

Bietjie onshore
2.5 ure vanaf Dakar.
Net 1 King-Air.
Sabodala myn.

Try bietjie die prentjie sien.

Daar is net 1 aanloopbaan in.
Met Masai beeste wat basies in die pad is.

En my selebraal het my geklap die
Dinsdag al.
Nie besef dit was so êrg nie.

Dit was bad toe die Kapteine die manifest kyk.
9. nie 10 nie.
"Oh.so you made it then.
This was waiting for you"

En dan kyk mens regs agter in en jy sien jou eie persoonlike doods-kis agter in die aerie.
ĹEALDADE
dries01
Rolling
Posts: 167
Joined: Mon Apr 10, 2017 9:09 pm
Closest Airfield: Bella bella
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: National Lockdown

Unread post by dries01 » Thu Mar 26, 2020 6:43 pm

Nic ja ek Kan seker aan haar hap maar onthou as ek slaap dans sy in beheer van daai naalde.
En sy mag nie siek word voordat ek klaar is.
Nic jy moet ook maar oppas vir daai valvisse hulle het vir Jona geeet so n man moet mooi trap [-X
dries01
Rolling
Posts: 167
Joined: Mon Apr 10, 2017 9:09 pm
Closest Airfield: Bella bella
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: National Lockdown

Unread post by dries01 » Thu Mar 26, 2020 6:51 pm

Nic nee sy sal nie op avcom wees nie sy is n Swart vroue onkoloog en hulle het nie tyd om te vlieg nie

Is daar vrouens op avcom 8-[
nic weskus
Frequent AvComer
Posts: 612
Joined: Thu Aug 01, 2013 7:49 pm
Closest Airfield: st Helena bay
Location: St Helena bay, West Coast
Has liked: 11 times
Been liked: 11 times

Re: National Lockdown

Unread post by nic weskus » Fri Mar 27, 2020 12:27 am

Dries.
Pittig.

Ek wonder net watse size sy pêns was.
Ek dink dat selfs walvisse partykeer besef dat hul 'n groot hap gaan moet vat.
Ek het 'n vermoede ek is redelik veilig op daardie terrein.
:lol:

Anyway. Ek het nuwe plakkies gekoop.
Terwyl ek try wegswem gaan ek mos argumente met hom hê as hy hulle try insluk.
Of byt.
Of iets.

Op daai stadium gaan mêns mos nie redelik baie agtertoe kyk nie.

Mens kan mos maar eerder die argument op die strand uitsorteer.
:lol:
Last edited by nic weskus on Fri Mar 27, 2020 1:12 am, edited 1 time in total.
ĹEALDADE
nic weskus
Frequent AvComer
Posts: 612
Joined: Thu Aug 01, 2013 7:49 pm
Closest Airfield: st Helena bay
Location: St Helena bay, West Coast
Has liked: 11 times
Been liked: 11 times

Re: National Lockdown

Unread post by nic weskus » Fri Mar 27, 2020 12:55 am

Dries.
Hier is 'n foto nét vir jou.

Dit is Luna in volle glorie.
En die suiderligte.
Aurora Australis.

Siener het al lank gelede gepraat van "as die ys gaan sak. En die imigrant in Europa"
En die Ooste.
En "Martjie Louw." Sy woorde.

Dit was martial law. Lockdown.



Dit is nou bewys.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by nic weskus on Sat Mar 28, 2020 10:12 am, edited 1 time in total.
ĹEALDADE
nic weskus
Frequent AvComer
Posts: 612
Joined: Thu Aug 01, 2013 7:49 pm
Closest Airfield: st Helena bay
Location: St Helena bay, West Coast
Has liked: 11 times
Been liked: 11 times

Re: National Lockdown

Unread post by nic weskus » Fri Mar 27, 2020 1:07 pm

Nounet weer try slaap met my malaria-ding.

Kyk bietjie wat my beste vriend vir my ingebring het.
En toe byt hy my wakker.

Sy stuk droëvleis van omtrent 4 dae gelede.

Dan moet mens maar pose try hou.

Party van sy goed wat hy gaan opgrawe is pêrs van ouderdom.

Maar hy bedoel dit goed.

Die wêreld het 'n manier om Haarself uit te sorteer sonder dat mense daar hoef te wees.

Dít is vriendskap van Monty af.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ĹEALDADE

Return to “General Model Aircraft Chatter”